meer inligting
(in Engels)

komponis en klank kunstenaar

gebora 1977, VSA

[100 woorde]
Kala Pierson is 'n Amerikaanse komponis en klank kunstenaar. Haar musiek is karaktervol en weerspieël ritmiese vryheid. Haar werk is alreeds in meer as 20 lande uitgevoer; onder andere by bekende musiek feeste soos Musica Viva (Portugal), Contemporanea (Italië), Canaan Downs (Nieu Seeland), ICMC en Tanglewood (VSA). Kala het aan die Eastman Musiek Skool studeer. Sy was ook die "artist in residence" by die Tribeca Sentrum vir Uitvoerende Kuns, en die was 'n komponis vir die "Composers and the Voice"-reeks saamgestel deur America Opera Projects. Kala wil graag van jou hoor: kp@kalapierson.com. Meer inligting: kalapierson.com.

[50 woorde]
Kala Pierson is 'n Amerikaanse komponis en klank kunstenaar. Haar werk is alreeds in meer as 20 lande uitgevoer; onder andere by bekende musiek feeste soos Musica Viva (Portugal), Contemporanea (Italië), Canaan Downs (Nieu Seeland), ICMC en Tanglewood (VSA). Kala wil graag van jou hoor: kp@kalapierson.com. Meer inligting: kalapierson.com.

320 x 240 jpg:

[Kala Pierson]

640 x 480 jpg...

1200 x 900 jpg...

1200 x 1200 jpg...